# Motorsport: Mercedes-renjaer Kimi Antonelli sê ʼn droom sal waar word as hy sy eerste Formule Een-titel die naweek by die Amerikaanse Grand Prix kan opraap. Die Italianer loop in die Bestuurderskampioenskap voor met 102 punte, die hoogste van die seisoen. Om Sondag die wêreldkampioen te word, sal Antonelli die wedren moet wen en hoop spanmaat George Russell eindig nie hoër as negende nie, en Lewis Hamilton van Ferrari eindig vyfde of laer. Antonelli sê hy wil dit net geniet:
Motorsport: Antonelli strewe na ’n perfekte naweek in Austin om sy eerste F1-titel te wen [KLANK]
ENG AntonelliOnChampionship