Skip to content

Minister Hlabisa sê munisipaliteite moet op gemeenskappe se behoeftes reageer [KLANK]

# Die minister van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Velenkosini Hlabisa, sê munisipaliteite moet op gemeenskappe se behoeftes reageer en bevoeg wees om hul grondwetlike pligte na te kom. President Cyril Ramaphosa het gister die hersiene Witskrif oor Plaaslike Regering bekendgemaak terwyl die regering ʼn nuwe benadering tot munisipale bestuur en dienslewering wil volg. Hlabisa sê ʼn belangrike fokuspunt sal die 90-dae Plaaslike Regering Oorgangsplan wees om die beleidsraamwerk in praktiese aksie om te skakel. Dit sluit in dat onmiddellike prioriteite geïdentifiseer en verantwoordelikhede en tydlyne vasgestel word:

ENG HlabisaOnFundingModel