Skip to content

OUTA waarsku verkwistende besteding belas steeds belastingbetalers [KLANK]

# Die Organisasie teen Belastingmisbruik sê Suid-Afrikaners dra steeds die koste van regeringsverkwisting en finansiële wanbestuur. Die organisasie is bekommerd oor mislukte infrastruktuurprojekte en oormatige munisipale besteding. OUTA se uitvoerende hoof, Wayne Duvenage, sê elke rand wat verkwis word, is geld wat gebruik kon word om openbare dienste te verbeter, infrastruktuur in stand te hou en die las op belastingbetalers te verlig. Duvenage dring aan op strenger finansiële toesig en gevolge vir amptenare wat verantwoordelik is vir die verkwisting van openbare fondse:

ENG DuvenageOnWastefulSpending