# Die Gautengse Gesondheidsdepartement vra gemeenskappe om te waak teen blootstelling aan lood as deel van die Internasionale Week vir die Voorkoming van Loodvergiftiging. Kinders en swanger vroue kan deur middel van stof, verf en speelgoed aan lood blootgestel word. Dit hou ernstige gevare in en kan breinontwikkeling en groei beïnvloed. Woordvoerder Steve Mabona sê die departement hou bewusmakingsveldtogte in sentrums vir vroeë kinderontwikkeling. Hy sê geen gevalle is die afgelope twee jaar aangemeld nie:
Gesondheidsdepartement vra waaksaamheid teen loodvergiftiging [KLANK]
ENG MabonaOnVigilence