Skip to content

LUR Buthelezi verwyder Mandeni-raadslid na bevindings van ernstige wangedrag [KLANK]

# KwaZulu-Natal se LUR vir Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Thulasizwe Buthelezi, het raadslid Caroline Mthembu met onmiddellike ingang verwyder as raadslid van die Mandeni-munisipaliteit. Dit volg op ʼn ondersoek na bewerings van wangedrag. Die departement se woordvoerder, Siboniso Mngadi, sê bevindinge en aanbevelings in die ondersoeker se verslag is oorweeg, waarop Buthelezi bevind het Mthembu het verskeie ernstige oortredings van die Gedragskode vir Raadslede begaan:

ENG MngadiONMisconduct