# Die Stad Kaapstad sê meer as 11-duisend jongmense tussen 14 en 35 jaar het die afgelope boekjaar opleiding in vaardigheidsontwikkeling ondergaan. Die deelnemers is reg oor die metro gewerf deur skole, plaaslike sub-rade en jeugorganisasies. Die burgemeesterskomiteelid vir Gemeenskapsdienste en Gesondheid, Francine Higham, sê die opleiding het gefokus op belangrike persoonlike, praktiese en professionele groei, insluitend leierskapvaardighede, en gereedheid en bevoegdheid om in diens geneem te word:
Kaapstad lei meer as 11-duisend jongmense op in vaardigheidsontwikkeling [KLANK]
ENG HighamONDevelopment