Skip to content

Oos-Kaapse Gesondheid ondersoek uitbreking van maagdermsiekte by Rhodes Universiteit [KLANK]

# Die Oos-Kaapse Gesondheidsdepartement ondersoek 111 gevalle van maagderm-siekte wat onder studente en personeel by die Rhodes Universiteit in Makhanda aangemeld is. Die betrokke persone het die afgelope naweek diarree, maagkrampe, naarheid en koors ontwikkel. Die departement se woordvoerder, Siyanda Manana, sê voorlopige watertoetse by die universiteit dui op besmetting en hoë vlakke koliform-tellings, die teenwoordigheid van E. coli, en lae chloor-vlakke:

ENG MananaONCases