Skip to content

BEGROTING: Tesourie teiken toelae-bedrog en bedrieglike eise [KLANK]

# Die Nasionale Tesourie het besparings van R13-miljard oor die volgende drie jaar geïdentifiseer deur bedrog in maatskaplike toelaes te verminder. Die regering beplan om soortgelyke verifikasiemaatreëls uit te brei na studentebeurse en behuisingsubsidies. Die kontroles sluit biometriese registrasie en kruisverwysing van regeringsdatabasisse in om duplikaat- of bedrieglike eise op te spoor. Die minister van Finansies Enoch Godongwana sê die besparings vorm deel van ‘n groter poging van 38,1-miljard-rand om besteding van lae-prioriteitsprogramme, administratiewe ondoeltreffendhede en bedrog na ander prioriteite te herlei:

ENG GodongwanaOnProgrammes