# Johannesburg Water doen ‘n beroep op inwoners om hul waterverbruik te verminder, aangesien die hoë vraag druk op die stad se watervoorsieningstelsels plaas. Inwoners word daaraan herinner om by vlak 1-beperkings te hou wat in sluit tuine mag nie natgemaak word nie en swembaddens mag nie tussen 06:00 en 18:00 gevul word nie. Die nutsdiens se woordvoerder, Nombuso Shabalala, het inwoners ook aangemoedig om lekkasies en onwettige verbindings aan te meld om sodoende te help om die stad se watervoorsiening te beskerm:
Johannesburg-inwoners gevra om waterverbruik te verminder met voorsieningstelsels onder druk [KLANK]
ENG ShabalalaOnWaterConsumption