Skip to content

Mediamaatskappye staan algehele geheimhouding van amptenaar van Intelligensie-koördineringskomitee teen [KLANK]

# Mediaorganisasies het beswaar gemaak teen ‘n algehele verhoor agter geslote deure by die Madlanga-kommissie vir die waarnemende koördineerder van die Nasionale Intelligensie-koördineringskomitee, Ntandazo Sifolo. Die regsverteenwoordiger van Daily Maverick, Media24 en amaBhungane, Advokaat Ben Winks, voer aan geheimhouding moet beperk word slegs tot inligting wat werklik sensitief is. Hy stel voor vertroulike name, datums en liggings moet voor die getuienis geïdentifiseer word, en dat skuilname gebruik moet word waar moontlik. Hy sê die versoek van die media-organisasies vir verrigtinge agter geslote deure moet behoorlik gemotiveer word:

ENG-WinksOnSifolo