# Kaelo Health Insurance sê Suid-Afrika se mark vir gesondheidsversekering groei omdat stygende mediese fondsbydraes vir privaat gesondheidsorg onbekostigbaar raak vir werkende mense. Die grootste mediese fondse verhoog hul tariewe volgende jaar met tussen sewe- en nege-persent, meer as dubbel die riglyne van die Raad vir Mediese Skemas. Jordan Bortz van Kaelo sê werkers sonder gesondheidsorg-dekking kry dikwels nie behandeling vir alledaagse siektes en chroniese toestande nie, en verloor werksure as hul toustaan vir sorg:
Stygende mediese fondskoste plaas dekking buite bereik van werkende Suid-Afrikaners [KLANK]
ENG BortzONMarket