# Die Rhodes Universiteit in Makhanda in die Oos-Kaap het 109 gevalle van maagdermsiekte in 15 van die studentekoshuise op die kampus aangemeld. Soortgelyke gevalle kom ook in ander dele van Makhanda voor. Dit volg nadat die Stad Tshwane ook onder ʼn uitbreking deurgeloop met 408 gevalle wat in Bronkhorstspruit aangeteken is. Die universiteit se woordvoerder, Olwetu Gwanya, sê die aangemelde gevalle word gemonitor en die betrokke studente ontvang mediese sorg:
Maagdermsiektes tref 109 studente op Rhodes Universiteit se kampus [KLANK]
ENG GwanyaOnMeasures