Skip to content

Gautengse verkeerspolisie teken meer as drie-duisend-400 verkeersoortredings aan [KLANK]

# Gautengse verkeerspolisie het verlede week meer as drie-duisend-400 verkeersoortredings aangeteken as deel van sy padveiligheids- en wetstoepassingsoperasies. Tydens die operasies het verkeersbeamptes 457 motoriste beboet wat nie bestuurspermitte en rybewyse kon toon nie. Die polisiewoordvoerder Sello Maremane sê die verkeersoortredings sluit in oortreding van verkeerstekens, spoed, versuim om veiligheidsgordels te dra, oorlading en bestuur van ongelisensieerde voertuie:

ENG MaremaneONOperations