Skip to content

28 kapings van maatskaplike werkers in Wes-Kaap aangemeld [KLANK]

# Die Wes-Kaapse LUR vir Maatskaplike Ontwikkeling, Wendy Kaizer-Philander, vra die publiek en die polisie om te help met die beskerming van maatskaplike werkers. Dit volg na nog ‘n kaping van ‘n departementele voertuig in Khayelitsha. Kaizer-Philander sê daar is reeds 20 verslae vir beserings aan diens aangemeld. Sy sê maatskaplike werkers moet hul pligte kan uitvoer sonder vrees dat hulle deur misdadigers geteiken sal word:

AFR PhilanderONHijackings