Skip to content

Brittanje gaan verdedigingsmissie begin om Saoedi-Arabië teen Houthi-aanvalle te beskerm [KLANK]

# Brittanje gaan RAF Typhoon-straalvliegtuie na Saoedi-Arabië stuur om die land teen aanvalle van die Iran-gesteunde Houthi’s te beskerm wat dui op groter betrokkenheid in die streek se konflik. Dit volg ná Houthi-aanvalle op die Saoedi-hoofstad, Riaad, en op energie-terreine aan die land se kus. Die Britse minister van Verdediging, Wes Streeting, sê die RAF Typhoon-vliegtuie sal verdedigende lugafweer-operasies oor Saoedi-Arabië uitvoer, en help om Saoedi-stede, die burgerlike bevolking en belangrike nasionale infrastruktuur teen Houthi-aanvalle te beskerm:

ENG StreetingOnDefence