Skip to content

MISA eis aanspreeklikheid nadat 408 mense weens besmette water in Tshwane siek word [KLANK]

# Die Motorbedryf-personeelvereniging sê die Stad Tshwane moet verantwoordelik gehou word nadat 408 mense siek geword het weens maagderminfeksies weens besmette drinkwater in Bronkhorstspruit en omliggende gemeenskappe. ’n Gesamentlike ondersoek het bevind die plaaslike watersuiweringsaanleg het vir drie weke water sonder chloor versprei, weens probleme met die stad se chloortoevoer. Phakamile Hlubi-Majola van die vereniging sê die stad het ook versuim om inwoners te waarsku die water is onveilig:

ENG PhakamileOnBronkhorstspruit