# Die president van die ANC, Cyril Ramaphosa, sê die Nasionale Waterkrisis-komitee sal aandag gee aan die waterkrisis in Bronkhorstspruit, Tshwane, waar kraanwater as onveilig vir menslike gebruik verklaar is ná ‘n uitbraak van maagdermsiektes. Tydens ‘n ANC deur-tot-deur-veldtog in Daveyton, Ekurhuleni, het Ramaphosa om verskoning gevra vir die siektes en beklemtoon swak waterbehandeling mag nie lewens in gevaar stel nie. Hy sê die komitee werk aan oplossings en vordering word binne dae verwag:
ANC-president sê swak waterbehandeling mag nie lewens in gevaar stel nie [KLANK]
ENG RamaphosaOnPoorWater