# Die Stad Kaapstad het roekelose bestuur en onwettige wedrenne veroordeel ná ʼn wetstoepassingsoperasie in Seepunt. Die metro se Spookeenheid het die operasie in Strandweg uitgevoer ná klagtes van tollende wiele, roekelose bestuur en wedrenne na sononder. Een verdagte is gearresteer en drie voertuie is geskut. Die burgemeesterskomiteelid vir Veiligheid en Sekuriteit, JP Smith, sê die verdagte is een van 474 mense wat die afgelope week vasgetrek is:
Kaapstad slaan toe op roekelose bestuurders en onwettige straatwedrenne [KLANK]
AFR SmithONRacing