# Kaapstad se burgemeester, Geordin Hill-Lewis, het by gesinne in Protea Village aangesluit om die begin van bouwerk aan 86 vergoedings-wonings in Bishopscourt te vier. Dit volg nadat die metro sy grootmaat dienste-infrastruktuur van 83-miljoen-rand afgehandel het. Die gesinne is deel van ʼn groep van ongeveer 200 gesinne wat tydens apartheid ingevolge die Groepsgebiedewet uit Protea Village in Bishopscourt verwyder is. Hill-Lewis sê die metro het nog 320-miljoen-rand se munisipale grond beskikbaar gestel vir die projek:
Na twee dekades begin bouwerk aan 86 vergoedings-wonings vir Protea Village-gesinne [KLANK]
AFR LewisONVillage