Skip to content

Minister Pule veroordeel dreigemente en geweld teen maatskaplike werkers [KLANK]

# Die minister van Maatskaplike Ontwikkeling, Dina Pule, veroordeel die teistering, intimidasie, dreigemente en geweld teen maatskaplike werkers wat hul pligte uitvoer. Suid-Afrika vier Maatskaplike Ontwikkeling-maand met die tema, “Versterk gesinne deur vennootskappe”, en die departement vra gemeenskappe en rolspelers om maatskaplike werkers te beskerm. Die departement se woordvoerder, Sandy Godlwana, sê maatskaplike werkers speel ʼn belangrike rol om kwesbare individue te ondersteun, gesinne te versterk en kinders te beskerm:

ENG GodlwanaONSocialWorkers