Skip to content

Gholf: Sonskyn-toer kondig sterk begin aan vir 2027

# Gholf: Die Sonskyn-toer het ʼn sterk begin vir 2027 aangekondig, met vier toernooie wat in samewerking met die HotelPlanner-toer goedgekeur is en op Suid-Afrikaanse bane afskop. Die program begin met die SDC Ope, gevolg deur die Durban Ope in Januarie. In Februarie vind die CIRCA Kaapstad Ope en die DATA Pro-Am Ope plaas. Die Sonskyntoer se kommissaris, Thomas Abt, sê baie Suid-Afrikaanse beroepspelers het die geleentheid gebruik wat die HotelPlanner-toernooie bied om tot by die DP World-toer en verder te vorder.