Skip to content

Mbeki ontken politieke inmenging om oortreders uit apartheid-era te beskerm [KLANK]

# Oudpresident Thabo Mbeki het voor die Khampepe-kommissie getuig hy het verskeie aansoeke om presidensiële kwytskelding goedgekeur. Die kommissie ondersoek bewerings van politieke inmenging in sake van die Waarheids-en-Versoeningskommissie. Mbeki sê hy het 33 gevangenes kwytgeskeld, insluitend ANC- en PAC-lede wat skuldig bevind is aan ernstige misdade. Kritici voer aan van die kwytskeldings het die WVK se amnestieproses omseil. Mbeki het op vrae van getuienisleier Ishmael Semenya ontken dat hy apartheid-era oortreders probeer beskerm het:

ENG-MbekiOnPardons