Skip to content

Wegholvragmotor tref huise suid van Durban [KLANK]

# Owerhede in KwaZulu-Natal is op soek na die bestuurder en eienaar van ‘n wegholvragmotor wat in sewe huise vasgejaag het in Umlazi, suid van Durban. Die vragmotor, sonder ‘n bestuurder, het gisteraand teen die Prince Mcwayizeni-pad in die V-afdeling afgetuimel en ‘n spoor van verwoesting gesaai. Die provinsiale Departement van Vervoer se woordvoerder, Ndabezinhle Sibiya, sê drie mense wat getref is, is tans in die hospitaal:

ENG SibiyaOnTrucksRolling