Skip to content

GOOD-party sê Stad Kaapstad moenie van grond ontslae raak tydens voorverkiesing-reses nie [KLANK]

# Die GOOD-party het die DA-geleide Stad Kaapstad kennis gegee dat hy nie van enige staatsgrond tydens die raad se reses ontslae moet raak nie. Die Wet op Munisipale Finansiële Bestuur vereis dat die raad die gemeenskapswaarde van ‘n openbare bate moet oorweeg voordat eienaarskap oorgedra word, en dit moet gedoen word tydens ‘n vergadering wat vir die publiek toeganklik is. GOOD se sekretaris-generaal, Brett Herron, sê hulle eis redes vir besluite wat reeds oor staatsgrond en gemeenskapsfasiliteite geneem is, en bekendmaking van ooreenkomste wat tydens die voorverkiesing-reses oorweeg word:

ENG HerronONLand