Skip to content

Malema herhaal die EFF se voorwaardes om by die RNE aan te sluit [KLANK]

# Die EFF-leier Julius Malema het herhaal dat sy party by die regering van nasionale eenheid sal aansluit as die DA en Vryheidsfront Plus nie deel daarvan is nie. Hy het gister in Soweto stemme gewerf. Die ANC-jeugliga het voorgestel dat die DA uit die RNE verwyder en met die EFF vervang word. Malema sê die EFF wil regeringsmag gebruik om die lewens van swart Suid-Afrikaners te verbeter en die programme wat hy ondersteun, in te stel:

ENG MalemaOnPower