Skip to content

Rugby: Nuwe Kampioenebekerreeks skop af

# Rugby: Die nuwe Kampioenebeker-seisoen is aan die gang en vandag se aksie begin gelyktydig in Pretoria en Eccles in Engeland. Die Bull verwelkom Stade Francais twee-uur op Loftus en Sale Sharks is gasheer vir die Skotse klub Glasgow Warriors. Die Stormers en Bristol Bears van Engeland draf later op die veld op die Kaapstad-stadion. Die ander Suid-Afrikaanse span in die kompetisie, die Leeus, speel vanaand in Frankryk teen La Rochelle. Bordeaux-Bègles het verlede seisoen gewen toe hy Leinster in die eindstryd verslaan het.