Skip to content

Masemola gaan die polisie se gereedheid vir verkiesing beoordeel [KLANK]

# Die nasionale polisiekommissaris, Fannie Masemola, sal waarskynlik ná sy terugkeer die polisie se gereedheid vir volgende maand se plaaslike regeringsverkiesing beoordeel. Die polisie se nasionale woordvoerder Athlenda Mathe sê hy sal die Nasionale Gesamentlike Operasionele en Intelligensiestruktuur se veiligheidsplan vir die verkiesing hersien voor hy provinsies besoek om met provinsiale kommissarisse te vergader. Mathe het politieke partye, hul lede en kandidate aangemoedig om verdraagsaam te wees en waarsku politieke verskille regverdig nooit aanvalle of moord nie:

ENG-MatheOnElections