Skip to content

Wêreldvoedseldag: VN-hoof vra wêreldwye voedselsekerheid [KLANK]

# Vandag is Wêreldvoedseldag, ‘n dag waarop wêreldwye bewusmaking oor honger, wanvoeding en armoede geskep en internasionale samewerking aangemoedig word om voedselsekerheid te bevorder. Ongeveer 645-miljoen mense het verlede jaar honger gely, terwyl byna 2,7-miljard mense nie ‘n gesonde dieet kan bekostig nie. Die Verenigde Nasies se sekretaris-generaal, António Guterres, sê dis noodsaaklik om te verseker elke mens in die wêreld het toegang tot veilige, voedsame en bekostigbare kos:

ENG GuterresOnFood