Skip to content

Gwarube veroordeel vals KI-berig oor uitlek van matriekvraestel [KLANK]

# Die minister van Basiese Onderwys, Siviwe Gwarube, veroordeel fopnuus wat met behulp van kunsmatige intelligensie geskep is en beweer die matriekeksamen se Engelse Vraestel Drie het uitgelek. Sy sê hierdie ongegronde bewerings is daarop gemik om die eksamenproses te ontwrig en benadeel meer as 964-duisend kandidate wat tans skryf. Woordvoerder Terrence Khala sê daar is geen bewyse dat die vraestel uitgelek het nie en die eksamen se veiligheidstelsels werk soos dit moet:

ENG KhalaONLeak