# Forum for South Africa verwerp die Konstitusionele Hof-uitspraak oor die indiening van die ANC se kandidatelyste vir die munisipale verkiesing. Die ANC het die hof oortuig dat sy lyste steeds op die Verkiesingskommissie se databasis aanvaar moet word, al het hy nie op die finale indien-knoppie gekliek nie. Die OVK moet 181 ANC-kandidate in ses munisipaliteite op stembriewe plaas. Forum4SA se leier, Tebogo Mashilompane, sê dit laat kommer ontstaan oor die regsorde:
Forum4SA verwerp Konstitusionele Hof se uitspraak oor ANC-kandidaatlys [KLANK]
ENG MashilompaneONConCourt