# Die Gautengse Gesondheidsdepartement ontken berigte dat die Suid-Afrikaanse Reguleringsowerheid vir Gesondheidsprodukte lisensies vir bestralings-masjiene by die Charlotte Maxeke Johannesburg Akademiese Hospitaal teruggetrek het. Die DA beweer die owerheid het lisensies vir twee lineêre versneller-masjiene teruggetrek weens ʼn tekort aan behoorlik gekwalifiseerde personeel. Die departement se woordvoerder, Steve Mabona, sê die twee masjiene moet nog vir kliniese gebruik goedgekeur word:
Gautengse Gesondheid ontken SAHPRA trek bestralingslisensies by Charlotte Maxeke-hospitaal terug [KLANK]
ENG MabonaONCancer