Skip to content

Minister Meth veroordeel skietvoorval waarin drie Boxer winkelbestuurders in Eshowe, KwaZulu-Natal sterf [KLANK]

# Die minister van Indiensneming en Arbeid, Nomakhosazana Meth, het die skietvoorval waarin drie vrouebestuurders by ‘n Boxer Superstore in Eshowe, KwaZulu-Natal, gesterf het, veroordeel. Na berig word het ‘n ongeïdentifiseerde gewese werknemer, wat van die polisie op vlug is, die drie bestuurders in ‘n kantoor toegesluit. Hy het toe ‘n vuurwapen uitgepluk en ‘n reeks noodlottige skote op hulle gevuur. Die woordvoerder van die departement, Thobeka Magcai, sê niemand behoort in sy werkplek vir sy lewe te vrees nie:

ENG MagaiONEshowe