Skip to content

DA sê Konstitusionele Hof se uitspraak oor ANC wek ernstige kommer [KLANK]

# Die DA sê die Konstitusionele Hof se uitspraak in die saak oor die ANC-kandidaatslys wek ernstige kommer oor die presedent wat dit skep vir nakoming van die Verkiesingskommissie se spertye en vereistes. Die hoogste hof het die Kieshof se besluit dat 181 ANC-kandidate in ses munisipaliteite uitgesluit word van volgende maand se plaaslikeregeringsverkiesing, omgekeer. Ashor Sarupen van die DA sê die howe het tot dusver bevind dat streng, meganiese nakoming in elke saak vir spertye geld:

ENG SarupenOnANC