Skip to content

Verkiesingsontleder sê verkiesingsreëls moet duideliker wees ná ANC se oorwinning in die Konstitusionele Hof [KLANK]

# Die onafhanklike verkiesingsontleder Michael Atkins sê verkiesingsreëls moet duideliker wees, na die Konstitusionele Hof se uitspraak wat 181 ANC-kandidate toelaat om aan die plaaslike regeringsverkiesing van 4 November deel te neem. Die hof het die Verkiesingskommissie beveel om die kandidate in ses munisipaliteite op die stembrief in te sluit. Atkins sê die uitspraak beklemtoon die behoefte aan duideliker regulasies om soortgelyke geskille in toekomstige verkiesings te voorkom:

ENG AtkinsOnClearerRules