# Die Motorbedryf-personeelvereniging sê tegnologiese verandering moet werkers bevoordeel en nie net ondernemings nie, aangesien outomatisering en kunsmatige intelligensie werkplekke hervorm. Die vakbondfederasie FEDUSA se agtste nasionale kongres fokus op die waardigheid van werkers, regte en die toekoms van werk. MISA se woordvoerder, Phakamile Hlubi-Majola, sê werkers moet betrek word by besluite oor nuwe tegnologie en geleenthede kry om nuwe vaardighede aan te leer:
MISA vra werkers moet betrek word by besluite oor kunsmatige intelligensie [KLANK]
ENG PhakamileOnNewTechnology