Skip to content

Mbalula emosioneel ná ANC se hofoorwinning oor kandidatelyste [KLANK]

# Die ANC se sekretaris-generaal, Fikile Mbalula, het emosioneel geraak nadat die Konstitusionele Hof ten gunste van die party beslis het oor 181 kandidate wat uitgesluit is van die verkiesingsproses. Die hof het gelas hulle moet by die plaaslike regeringsverkiesingsproses ingesluit word. Mbalula het op ‘n nuuskonferensie gesê die uitspraak bevestig die reg van die ANC en sy kiesers. Hy het individue en politieke partye bedank wat die ANC ondersteun het deur die proses:

ENG-MbalulaOnWin