Skip to content

Parlementêre komitee sê oudminister Tolashe moet strafregtelik vervolg word [KLANK]

# Die parlementêre portefeuljekomitee oor Maatskaplike Ontwikkeling sê die voormalige minister, Sisisi Tolashe, moet strafregtelik aangekla word. Sy het na bewering in 2024 onwettig geld van haar voedsel-assistent se salaris afgetrek. Die Staatsdienskommissie het tydens ʼn ondersoek bevind die vrou is gedwing om oor drie maande 37-duisend-rand van haar salaris aan Tolashe se dogter te betaal. Voorsitter Bridget Masango sê die bevinding wek ernstige kommer oor nakoming van die Staatsdiens se werwingsprosedure:

ENG MasangoONTolashe