Skip to content

SALGA vra beroepslui om plaaslike regerings te versterk [KLANK]

# Die Suid-Afrikaanse Plaaslike Owerheidsvereniging vra menslike hulpbron-praktisyns om te help om kundige beroepslui en tegniese kenners na plaaslike regering te lok. Uitvoerende hoof Sithole Mbanga sê die land se beste talent moet wees waar dit dadelik nodig is. Hy sê munisipaliteite is waar beleid en die daaglikse lewe ontmoet, waar water, sanitasie, paaie, elektrisiteit, woongebiede en plaaslike ontwikkeling vir gemeenskappe werklikheid word. Mbanga sê elke belegging, sake-uitbreiding en infrastruktuur-projek kry uitdrukking binne ‘n munisipaliteit:

ENG MbangaONProfessionals