Skip to content

Motorsport: Minister McKenzie hou vol Suid-Afrika se bod om Grand Prix in 2028/2029 aan te bied is op dreef [KLANK]

# Motorsport: Die minister van Sport, Kuns en Kultuur, Gayton McKenzie, sê hy is steeds vol vertroue dat Suid-Afrika in die nabye toekoms ʼn Formule Een Grand Prix sal aanbied. Dit volg nadat Rwanda ʼn plek op die F1-program vir 2030 verseker het, wanneer die sport vir eerste keer sedert 1993 na Afrika terugkeer.  McKenzie verwerp berigte dat Rwanda Suid-Afrika se pogings om ʼn Grand Prix aan te bied, in die wiele gery het en sê die land se bod bly op koers:

ENG McKenzieOnGPBid