# Die vakbondfederasie SAFTU sê die toenemende politieke geweld en moord tref die hart van die land se demokrasie. Dit volg na die moord Dinsdagaand op twee ANC-jeuglede en twee ander in Katlehong, Ekurhuleni. Ten minste 43 mense is in die eerste nege maande van die jaar in vermeende politieke sluipmoorde dood. Asive Dyani van SAFTU sê dit kan nie toegelaat word dat politieke moorde aanvaar word as deel van verkiesings of die openbare lewe nie:
SAFTU veroordeel toenemende politieke geweld en moord [KLANK]
ENG DyaniONKillings