Skip to content

Departement van Korrektiewe Dienste beleef terugslag met finansiële oudit-uitkomste [KLANK]

# Die Departement van Korrektiewe Dienste het na drie agtereenvolgende boekjare se ongekwalifiseerde ouditmenings ʼn vrywaringsoudit vir die 2025/2026-boekjaar ontvang. Vrugtelose en verkwistende uitgawes het van 947-duisend-rand in die 2024/2025-boekjaar toegeneem tot 12,6-miljoen-rand in 2025/2026. Dit sluit in 6,4-miljoen-rand vir verstekvonnisse nadat hofsake nie bygewoon is nie, en ses-miljoen-rand se rente op agterstallige munisipale rekeninge. Die parlementêre portefeuljekomitee oor Korrektiewe Dienste se voorsitter, Kgomotso Ramolobeng, sê die departement kan nie voortslepende swak fiskale dissipline normaliseer nie:

ENG RamolobengONOpinion