Skip to content

Konstitusionele Hof lewer vandag uitspraak in saak oor ANC se kandidatelys [KLANK]

# Die Konstitusionele Hof lewer vandag uitspraak in die ANC se saak oor die Verkiesingskommissie se uitsluiting van kandidaatlyste vir die plaaslikeregeringsverkiesing in ses munisipaliteite. Die hof sal besluit of die ANC se versuim om op die laaste knoppie van die kommissie se aanlyn stelsel te kliek, 181 van sy kandidate van die stembrief gaan hou. Masego Sheburi van die kommissie sê as die name ingesluit moet word, sal dit koste meebring om weer stembriewe te druk in munisipaliteite waar die ANC en ander partye die sperdatum misgeloop het:

ENG SheburiOnBallotPapers