# Die Departement van Basiese Onderwys verwelkom die positiewe begin van die Nasionale Senior Sertifikaat-eksamen. Die eind-eksamen het gister begin, en meer as 800-duisend voltydse en deeltydse kandidate het hul eerste vraestelle geskryf. Woordvoerder Terence Khala sê daar was geen noemenswaardige voorvalle nie. Hy bedank onderwysers, ouers en amptenare vir hul bydrae om ‘n gladde verloop van die eksamen te verseker en wens die Klas van 2026 sterkte toe:
Basiese Onderwys verwelkom gladde begin van matriekeksamen [KLANK]
KalaOnMatric