Skip to content

Gauteng begin herstelwerk aan sewe brûe in Tshwane [KLANK]

# Gauteng se Departement van Paaie en Vervoer het begin om sewe brûe te herstel langs provinsiale roetes in die Stad Tshwane. Dis deel van die departement se voortgesette pogings om noodsaaklike padinfrastruktuur te bewaar, padveiligheid te verbeter en plaaslike ekonomiese ontwikkeling te steun. Die LUR, Kedibone Diale-Tlabela, sê die werk is daarop gemik om die brûe se strukturele integriteit te herstel en op ʼn aanvaarbare standaard te bring:

ENG TlabelaONRehabilitation