# Die ANC in Gauteng veroordeel gisteraand se moord op twee lede van die party se Jeugliga in Katlehong, Ekurhuleni. Hulle is doodgeskiet toe hulle ʼn partylid se gedenkdiens in die Mogobeng Primary School verlaat het. Vyf mense is gewond. Een verdagte het homself aan die polisie oorgegee. Die koördineerder van die ANC se provinsiale taakspan, Sochayile Khanyile, het mense gevra om die ondersoek toe te laat en nie ongetoetste inligting te deel nie:
ANC in Gauteng veroordeel moord op twee Jeugliga-lede in Katlehong [KLANK]
ENG KhanyileOnInvestigation