Skip to content

Sokker: Banyana Banyana deur na derde kwalifiseringsronde vir 2028 se Olimpiese Spele in LA [KLANK]

# Sokker: Banyana Banyana is deur na die derde kwalifiserende ronde vir 2028 se Olimpiese Spele in Los Angeles danksy ‘n oortuigende gemiddelde oorwinning van 7-0 oor Madagaskar in Bloemfontein. Suid-Afrika het die tweede wedstryd 3-0 gewen danksy ‘n doel deur Gabriela Moodaly-Salgado en twee deur die plaasvervanger Ronnel Donnelly. 2022 se Afrika-kampioen speel vroeg volgende jaar in die derde ronde teen Angola. Banyana se afrigter, Desiree Ellis, is tevrede met die algehele vertoning:

ENG EllisOnPerformance