# Die vakverbond COSATU in Gauteng verwelkom die Stad Tshwane se pogings om kwalifiserende gesinne van informele nedersettings na permanente erwe te verskuif. Meer as vierduisend gesinne is verskuif, onder meer van die Modi-woonstelle in Mamelodi, Hammanskraal en Gomora-Wes. COSATU se provinsiale voorsitter, Amos Monyela, sê nog moet gedoen word om seker te maak elke gesin het toegang tot ordentlike, veilige en bekostigbare behuising. Hy sê grond sonder noodsaaklike sanitasiedienste is onaanvaarbaar:
COSATU verwelkom Tshwane se hervestiging van kwalifiserende gesinne na permanente erwe [KLANK]
ENG MonyelaONRelocation