Skip to content

City Power gee voorkeur aan herstel van elektrisiteit na vierde brand by sentrale substasie [KLANK]

# City Power sê hy gee voorkeur aan die herstel van kragtoevoer na dele van Marshalltown, Johannesburg se middestad, Wemmer en Selby na nog ʼn brand by sy sentrale substasie. Die brand het gistermiddag uitgebreek te midde van voortgesette pogings om elektrisiteit te herstel ná drie brande die afgelope weke by dié belangrike fasiliteit. City Power se woordvoerder, Isaac Mangena, sê vorige brande by die substasie is vermoedelik veroorsaak deur diefstal en vandalisme aan elektrisiteit-infrastruktuur:

ENG MangenaONPrioritises