Skip to content

Workers and Socialist Party vra COSATU om politieke bande met ANC te verbreek [KLANK]

# Die Workers and Socialist Party het die nuwe COSATU-leierskap aangemoedig om sy 2022-besluit uit te voer en politieke bande met die ANC te verbreek. Afgevaardigdes by COSATU se 15de nasionale kongres in Kempton Park, Gauteng, het gister gestem vir die vakbondfederasie se ses senior leiers, met die uitslae wat vandag verwag word. Mametlwe Sebei van die party sê COSATU moet die organisering van werkers, die stryd teen afleggings en die verdediging van werkersbelange prioritiseer:

ENG SebeiONCosatu