Skip to content

Wes-Kaapse Mobiliteit vra operateurs om kandidate te benoem vir meter- en e-taxiraad [KLANK]

# Die Wes-Kaapse Departement van Mobiliteit vra alle wettige lisensiehouers van meter- en e-taxi’s om kandidate te benoem vir die verkiesing van die eerste nuwe meter- en e-taxiraad. Die raad sal onder meer die belange van houers met geldige lisensies verteenwoordig, ʼn aanspreeklike bestuurstruktuur deur verkose leierskap skep, en kommunikasie en samewerking in die sektor bevorder. Die departement se woordvoerder, Muneera Allie, sê benoemings kan tot volgende Donderdag ingedien word:

ENG AllieONCouncil